Rashida Jones | |
![]() | |
Geboortenaam | Rashida Leah Jones |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rashida Jones (gebore 25 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Man (2009), The Social Network (2010), en Celeste & Jesse Forever (2012), en in die televisiereeks Parks and Recreation (2009).