Ratatouille | |
---|---|
Regisseur | Brad Bird |
Produksieleier | Brad Lewis |
Draaiboek | Brad Bird |
Met | |
Musiek deur | Michael Giacchino |
Kinematografie |
|
Redigeerder |
|
Ateljee | |
Verspreider | Walt Disney Studios Motion Pictures |
Speeltyd | 111 min |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$150 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$623.7 miljoen[2] |
Ratatouille is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2007 wat deur Brad Bird geregisseer is en die stemme van Patton Oswalt, Lou Romano, Ian Holm, Brian Dennehy, Peter Sohn, Peter O'Toole, Brad Garrett, Janeane Garofalo, Will Arnett, James Remar, John Ratzenberger, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Brad Lewis vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Brad Bird geskryf met musiek van Michael Giacchino.