Ray Austin (regisseur)

Ray Austin
Geboorte (1932-12-05)5 Desember 1932
Sterfte 17 Mei 2023 (op 90)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Austin (5 Desember 1932 – 17 Mei 2023) was 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers (1961), My Partner the Ghost (1969), Department S (1969), en Magnum, P.I. (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne