![]() | ||
Raymond Moore in 1985 | ||
Volle naam | Raymond J. Moore | |
---|---|---|
Land | ![]() | |
Woonplek | Palm Desert, Kalifornië | |
Geboortedatum | 24 Augustus 1946[1] | |
Geboorteplek | Johannesburg, Gauteng[1] | |
Lengte | 1,83 m[1] | |
Gewig | 75 kg[1] | |
Begin professioneel | 1968 (amateurtoer vanaf 1963) | |
Spelstyl | Regshandig (eenhandige handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $328[1] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 358–388 (47,98%)[1] | |
Loopbaantitels | 1[1] | |
Hoogste rang | No. 32 (15 Februarie 1975)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | 3R (1969, 1976) | |
Franse Ope | 4R (1972) | |
Wimbledon | KE (1968) | |
VSA-Ope | KE (1977) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 260–299 (46,51%)[1] | |
Loopbaantitels | 8[1] | |
Hoogste rang | 137 (2 Januarie 1984)[1] | |
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021. |
Raymond J. "Ray" Moore (gebore 24 Augustus 1946 in Johannesburg) is 'n voormalige professionele tennisspeler van Suid-Afrika. Hy het agt dubbelspeltitels oor sy loopbaan gewen, en was 12 keer die naaswenner in die dubbelspel gewees. Moore het ook tussen 1967 en 1977 aan 12 Davisbeker-toernooie deelgeneem, insluitend die oorwinning van 1974, met 'n 12–10 rekord in enkels en 'n 0–1 rekord in dubbels.