Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ray Romano | |
Geboortenaam | Raymond Albert Romano |
---|---|
Geboorte | 21 Desember 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ray Romano (gebore 21 Desember 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Age (2002), Ice Age: Dawn of the Dinosaurs (2009), en The Big Sick (2017), en in die televisiereeks Everybody Loves Raymond (1996).