Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Raymond Bailey | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Raymond Bailey (6 Mei 1904 – 15 April 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Picnic (1956), Vertigo (1958), en King Creole (1958), en in die televisiereeks The Beverly Hillbillies (1962).