Raymond Massey

Raymond Massey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Raymond Hart Massey
Geboorte (1896-08-30)30 Augustus 1896
Sterfte 29 Julie 1983 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Anna Massey en Daniel Massey (akteur)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1918–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Raymond Massey (30 Augustus 1896 – 29 Julie 1983) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Abe Lincoln in Illinois (1940), Arsenic and Old Lace (1944), A Matter of Life and Death (1946), en East of Eden (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne