Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Raymond Thiry | |
Geboorte | 29 September 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Nederlands |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Raymond Thiry (gebore 29 September 1959) is 'n Nederlandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Winter in Wartime (2008), Wolf (2013), The Paradise Suite (2015), en The Resistance Banker (2018).