| |||
![]() | |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Amathole | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC129 | ||
Burgemeester | Bandile Ketelo (ANC) | ||
Hoofstad | Fort Beaufort | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans, Engels | ||
Area | 6 357 km² | ||
Bevolking | 151 379 (2011) |
Die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Nkonkobe en Nxuba munisipaliteite)[1] is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.