'n Reaktant is 'n chemiese stof wat aan 'n reaksie deelneem. Die reaktante reageer met mekaar om die reaksieprodukte te vorm.
Een voorbeeld: Waterstof (H2) en Suurstof (O2) reageer. Die eindproduk is dat water (H2O) gevorm word.
Developed by Nelliwinne