Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebecca Romijn | |
Geboortenaam | Rebecca Alie Romijn[1] |
---|---|
Geboorte | 6 November 1972 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–2001, 2012 (model) 1997–nou (actress) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebecca Romijn (gebore 6 November 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men (2000), Femme Fatale (2002), X-Men 2 (2003), en X-Men: The Last Stand (2006).