Reddersburg | |
---|---|
Uitsig van die Gereformeerde kerk Reddersburg op die NG kerk. | |
Koördinate: 29°39′S 26°10′O / 29.650°S 26.167°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Kopanong |
Stigting | 1861 |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,1 km2 (7,8 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 886 |
• Digtheid | 243/km2 (630/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 10.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 2.8% |
• Swart mense | 85.7% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 65.7% |
• Xhosa | 15.7% |
• Afrikaans | 14.0% |
• Gebaretaal | 1.7% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 9904 |
Poskode (posbusse) | 9904 |
Skakelkode | 051 |
Reddersburg is 'n dorp in die sentrale deel van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is oos van Edenburg, wes van Dewetsdorp, en 60 km suid van Bloemfontein.