Reece Shearsmith

Reece Shearsmith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Reeson Wayne Shearsmith
Geboorte 27 Augustus 1969 (1969-08-27) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Reece Shearsmith (gebore 27 Augustus 1969) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaun of the Dead (2004) en High-Rise (2015), en in die televisiereekse The League of Gentlemen (1999) en Psychoville (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne