Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Regis Toomey | |
![]() | |
Geboortenaam | John Francis Regis Toomey |
---|---|
Geboorte | 13 Augustus 1898 |
Sterfte | 12 Oktober 1991 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1929–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Regis Toomey (13 Augustus 1898 – 12 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente His Girl Friday (1940), Spellbound (1945), The Big Sleep (1946), en Guys and Dolls (1955).