Regte lysters / ware lysters | |
---|---|
![]() | |
'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Turdus Linnaeus, 1758
|
Spesies | |
Ongeveer 65, en sien teks. |
Die regte lysters (Turdus) is 'n genus van voëls wat aan die familie van lysters (Turdidae) behoort. Die genus omvat 79 spesies.[1] Regte lysters kom, met uitsondering van Antarktika, reg oor die wêreld voor. 'n Aantal spesies is trekvoëls, terwyl ander weer standvoëls is.