Rehoboth | |
---|---|
Koördinate: 23°19′00″S 17°05′00″O / 23.31667°S 17.08333°O | |
Land | ![]() |
Streek | Hardap |
Distrik | Rehobothdistrikte |
Stigting | 1845 |
Oppervlak | |
• Totaal | 639 km2 (247 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 28 843 |
• Digtheid | 44,4/km2 (115/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Rehoboth is 'n dorp in sentraal Namibië (Hardap), sowat 90 kilometer suid van Windhoek. Die meerderheid inwoners is Basters. Die B1-hoofweg gaan deur die dorp.