Renae Geerlings

Renae Geerlings
Geboortenaam Renae Geerlings
Geboorte 4 November 1974 (1974-11-04) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Renae Geerlings (gebore 4 November 1974) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween II (2009), Heavenly Sword (2014), en Compound Fracture (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne