Renault R-Tipe-enjin

Renault R-Tipe-enjin
Oorsig
Vervaardiger Renault
Produksietyd 2011–tans
Ook genoem 1.6 dCi, 1.7 dCi
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1,6 L (1 598 cc) (R9M)
1,7 L (1 749 cc) (R9N)
Boorwydte 80 mm
Slaglengte 79.5 mm
Drukverhouding 15.4:1
Stelsels
Klepwerking DOHC/4 kleppe/sil. (R9M)
SOHC/2 kleppe/sil. (R9N)
Brandstoftipe Diesel
Turboaanjaer Ja
Brandstofstelsel Gemenedrukbuis-
brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 96–132 kW (129–177 hp)
Wringkrag 320–400 Nm
Plek in geskiedenis
Voorganger Renault 1.9 dCi
Nissan 2.0 dCi

Die Renault R-Type is 'n Inlynviersilinder dieselenjin wat vanaf 2011 vervaardig word.[1] Dit vervang die 1,9 dCi- enjin in Renault se reeks en vervang die 2,0 dCi in die Nissan Qashqai. Toe die enjin van stapel gestuur is, het dit 96 kW (129 hp) gelewer, maar 'n tweelingturboaangedrewe variant van 118 kW (158 hp) sal later bekendgestel word.

  1. "RENAULT WILL MAKE THE NEW ALLIANCE 1.6 dCi ENGINE IN CLÉON, FRANCE" (PDF). Renault - Direction de la communication / Corporate Communications. Besoek op 6 September 2012.[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne