![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Renault |
Produksie | 2012–2024 |
Montering | Flins, Frankryk |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 65 kW, 220 Nm[1] met 'n 22 kW·h litiumioonbatterypak |
Lengte | 4084 mm |
Breedte | 1730 mm |
Hoogte | 1562 mm |
Massa | 1468 kg |
Asafstand | 2588 mm |
Die Renault Zoe is 'n vyfdeur supermini elektriese motor vervaardig deur die Franse vervaardiger Renault. Die Zoe het 'n 22 kWh litium-ioon batterypak wat 'n reikafstand van tussen 210 km (130 myl) en 240 km (150 myl) onder die NEDC siklus lewer.[2]
Renault het voorheen 'n aantal verskillende konsepmotors onthul onder die Zoe-naam.
Kleinhandelkliëntaflewerings het in Desember 2012 in Frankryk begin, gevolg deur verskeie Europese lande in 2013. Sedert 2013 is die Zoe die alle-tye besverkoper geheel-elektriese motor in die Franse mark.[3] Wêreldwye verkope steek die 25.000 eenhede mylpaal verby in Mei 2015, met Frankryk as die voorste mark met byna 15.000 (57%) eenhede op daardie tydstip verkoop.