Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rene Russo | |
![]() | |
Geboortenaam | Rene Marie Russo |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rene Russo (gebore 17 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ransom (1996), Lethal Weapon 4 (1998), The Thomas Crown Affair (1999), en Nightcrawler (2014).