Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Renieriet | |
---|---|
Formule | (Cu,Zn)11(Ge,As)2Fe4S16 |
Kleur | bronsgeel, pienkbruin |
Streep | donker grys |
Glans | Metalies |
Hardheid | 4½ (Mohs) |
Kristalsisteem | Tetragonaal |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Renieriet (Cu,Zn)11(Ge,As)2Fe4S16 is 'n seldsame koper-sink-germaniumdraende sulfiedmineraal. Dit kom onder andere in die Kipushi-myn, D.R.Kongo en in Namibië voor. Renieriet is vernoem na Armand Renier (26 Junie 1876 – 9 Oktober 1951), 'n Belgiese geoloog en direkteur van die Belgiese Geologiese Opname.[1][2]