| ||||
![]() | ||||
Hoofstad | Graaff-Reinet 32°15′S 24°32′O / 32.250°S 24.533°O | |||
Taal/Tale | Nederlands (amptelik) | |||
Godsdiens | Nederduitse Gereformeerde Kerk | |||
Regering | Republiek | |||
Geskiedenis | ||||
- Gestig | 1795 | |||
- Britse anneksasie | 1796 |
Republiek van Graaff-Reinet was van 1795 tot 1796 'n selfverklaarde Boererepubliek wat in en om die stad Graaff-Reinet in die huidige Suid-Afrika bestaan het.