Volgens die reuse-impakhipotese het die maan gevorm uit materiaal wat oorgebly het ná ’n groot botsing sowat 4,5 miljard jaar gelede tussen die Aarde en ’n ander hemelliggaam omtrent so groot soos Mars. Dié planeet word soms Theia genoem.[1]
Developed by Nelliwinne