Reusenellie | |
---|---|
Volwasse voël met kuiken. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. giganteus
|
Binomiale naam | |
Macronectes giganteus |
Die Reusenellie (Macronectes giganteus) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 86 – 100 cm groot en weeg 2,5 - 5,8 kg met 'n vlerkspan van 1,8 - 2,0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 30 000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Southern giant petrel.