Rhea Perlman | |
![]() | |
Geboortenaam | Rhea Jo Perlman[1] |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1948 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Lucy DeVito |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rhea Perlman (gebore 31 Maart 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Canadian Bacon (1995), Matilda (1996), en Sing (2016), en in die televisiereeks Cheers (1982). Lucy DeVito is haar dogter.