Rhodosstad

Rhodos
Stad
Die hawe van Rhodosstad
Die hawe van Rhodosstad
Rhodos is in Greece
Rhodos
Rhodos
Koördinate: 36°26′0″N 28°13′0″O / 36.43333°N 28.21667°O / 36.43333; 28.21667
LandVlag van Griekeland Griekeland
Geografiese streekSuid-Egeïese See
Administratiewe streekRhodos
Sentraal-AtheneRhodos
Oppervlak
 • Stad19,481 km2 (7,522 vk. myl)
Hoogte
0–25 m (0–82 ft)
Bevolking
 • Stad49 541
 • Digtheid2 500/km2 (6 600/vk. myl)
 • Stedelik
147 815
 • Metro
86 199
TydsoneUTC+2 (OET)
 • SomertydUTC+3 (OEST)
Poskode
851 00
Skakelkodes2241
Webwerfrhodes.gr

Rhodosstad (Grieks: Ρόδος, Ródos, [ˈroðos]) is die hoofstad van die Rhodos-eiland en op die noordoostelike punt van die eiland geleë. Die munisipale area het 'n oppervlak van 19 481 km². Dit is die kleinste munisipale eenheid op die eiland in terme van area maar die grootste in terme van bevolking, ongeveer 90 000. Die noorde van die stad grens aan die Egeïese See.

Die stad is bekend vir die Kolos van Rhodos. Die Middeleeuse stad van Rhodes 1988 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne