Ribbokspruit

Ribbokspruit
Stroomgebied Golden Gate Park, Vrystaat, Suid-Afrika
Monding Meulrivier
Oorsprong-hoogte 1821 m
Ligging van Ribbokspruit op 'n kaart (Vrystaat)
Ribbokspruit
Ribbokspruit
Koördinate: 28°30′8″S 28°34′54″O / 28.50222°S 28.58167°O / -28.50222; 28.58167

Die Ribbokspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Meulrivier wat weer by die Wilgerivier aansluit. Die rivier vloei vir sy grootste deel deur die Golden Gate Hoogland Nasionale Park.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne