Richard Basehart

Richard Basehart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Richard Basehart
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jackie Basehart
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Basehart (31 Augustus 1914 – 17 September 1984) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fourteen Hours (1951), Decision Before Dawn (1951), La Strada (1954), en Moby Dick (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne