Richard Boone

Richard Boone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Allen Boone
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1949–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Boone (18 Junie 1917 – 10 Januarie 1981) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vicki (1953) en Hombre (1967), en in die televisiereekse Have Gun - Will Travel (1957) en The Richard Boone Show (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne