Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Bright | |
![]() | |
Geboortenaam | Richard James Bright |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Bright (28 Junie 1937 – 18 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Hair (1979), Once Upon a Time in America (1984), en The Godfather: Part III (1990).