Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Brooks | |
![]() | |
Geboortenaam | Richard L. Brooks |
---|---|
Geboorte | 9 Desember 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Brooks (gebore 9 Desember 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hidden (1987) en The Crow: City of Angels (1996), en in die televisiereekse Law & Order (1990) en Being Mary Jane (2013).