Richard Chamberlain

Richard Chamberlain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Richard Chamberlain
Geboorte 31 Maart 1934 (1934-03-31) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, sanger
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Chamberlain (gebore 31 Maart 1934) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), The Slipper and the Rose: The Story of Cinderella (1976), en The Last Wave (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne