Richard Crenna

Richard Crenna
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Donald Crenna
Geboorte (1926-11-30)30 November 1926
Sterfte 17 Januarie 2003 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1937–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Crenna (30 November 1926 – 17 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente First Blood (1982), Rambo: First Blood Part II (1985), Rambo III (1988), en Hot Shots! Part Deux (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne