Richard Dean Anderson

Richard Dean Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Januarie 1950 (1950-01-23) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Dean Anderson (gebore 23 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse MacGyver (1985), Stargate SG-1 (1997), en Stargate: Atlantis (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne