Richard Dillane

Richard Dillane
Geboorte 1964 (60–61 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Dillane (gebore 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jacket (2005), The Dark Knight (2008), Oranges and Sunshine (2010), en Argo (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne