Richard Gant

Richard Gant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Edward Gant
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Gant (gebore 10 Maart 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky V (1990), Bean (1997), The Big Lebowski (1998), en Norbit (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne