Richard Grieco

Richard Grieco
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard John Grieco Jr.
Geboorte 23 Maart 1965 (1965-03-23) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Grieco (gebore 23 Maart 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente If Looks Could Kill (1991), A Night at the Roxbury (1998), en 22 Jump Street (2014), en in die televisiereeks 21 Jump Street (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne