Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Keith | |
Geboortenaam | Keith Thibodeaux |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1950 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Keith (gebore 1 Desember 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent C Me Dance (2009) en in die televisiereekse I Love Lucy (1951), The Lucy-Desi Comedy Hour (1957), en The Andy Griffith Show (1960).