Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Schiff | |
Geboorte | 27 Mei 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Gus Schiff Ruby Schiff |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Schiff (gebore 27 Mei 1955) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Se7en (1995), The Lost World: Jurassic Park (1997), en Man of Steel (2013), en in die televisiereeks The West Wing (1999).