Richard Speight jr.

Richard Speight jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 September 1970 (1970-09-04) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Speight jr. (gebore 4 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Supernatural (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne