Richard Thomas | |
![]() | |
Geboortenaam | Richard Earl Thomas |
---|---|
Geboorte | 13 Junie 1951 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1958–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Thomas (gebore 13 Junie 1951) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle Beyond the Stars (1980) en Wonder Boys (2000), en in die televisiereeks The Waltons (1971).