Richard Ayoade

Richard Ayoade
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Ellef Ayoade
Geboorte 12 Junie 1977 (1977-06-12) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Ayoade (gebore 12 Junie 1977) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Submarine (2010), The Watch (2012), en The Double (2013), en in die televisiereeks The IT Crowd (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne