| |||||
Volle naam | Richard Hugh McCaw | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Fluffy, Captain Fantastic | ||||
Geboortedatum | 31 Desember 1980 | ||||
Geboorteplek | Oamaru, Nieu-Seeland | ||||
Lengte | 1,87 m | ||||
Skool | Otago Hoër Seunskool | ||||
Universiteit | Lincoln-universiteit | ||||
Eggenote | Gemma Flynn (sedert 2017) | ||||
Kinders | 1 | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Linkerflank, Agsteman | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2000–2009 | Canterbury | 34 | (50) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–2015 | Crusaders | 145 | (135) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2000–2001 2001–2015 2008 |
Nieu-Seeland o/21 Nieu-Seeland Britse Barbarians |
5 148 1 |
(15) (135) (0) | ||
korrek soos op 20 Februarie 2021. |
Richard Hugh "Richie" McCaw (gebore 31 Desember 1980 in Oamaru, Noord-Otago) is 'n voormalige Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy het as linkerflank in die rugbyspanne van die All Blacks, Crusaders en Canterbury gespeel. McCaw word as een van die beste rugbyspelers in sy posisie beskou. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2003, Rugbywêreldbeker 2007, Rugbywêreldbeker 2011 en Rugbywêreldbeker 2015 vir die All Blacks uitgedraf, waarvan Nieu-Seeland die laaste twee gewen het.
Hy speel sy 100ste toetswedstryd tydens die Rugbywêreldbeker 2011 op 24 September 2011 teen Frankryk, die eerste All Black wat die eer te beurt val.[1]
Op 19 November 2015 het Richie McCaw sy uittreding uit rugby aangekondig.[2][3] Met sy internasionale uittrede in November 2015 hou hy die volgende wêreldrekords:[4]