Rick Copp

Rick Copp
Geboortenaam Rick Copp
Geboorte 20 Augustus 1964 (1964-08-20) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rick Copp (gebore 20 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Babes (1990), Rhythm & Blues (1992), Team Knight Rider (1997), en Where the Bears Are (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne