Rick Hoffman

Rick Hoffman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rick Hoffman
Geboorte 12 Junie 1970 (1970-06-12) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rick Hoffman (gebore 12 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood Work (2002), Cellular (2004), en Hostel (2005), en in die televisiereeks Suits (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne