Rick Malambri

Rick Malambri
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 November 1982 (1982-11-07) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rick Malambri (gebore 7 November 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Surrogates (2009) en Step Up 3D (2010), en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005) en The Lying Game (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne