Rick Moranis | |
Geboortenaam | Frederick Allan Moranis |
---|---|
Geboorte | 18 April 1953 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rick Moranis (gebore 18 April 1953) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strange Brew (1983), Little Shop of Horrors (1986), Spaceballs (1987), en Parenthood (1989).