Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ricki Lake | |
Geboortenaam | Ricki Pamela Lake |
---|---|
Geboorte | 21 September 1968 Hastings on Hudson, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ricki Lake (gebore 21 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hairspray (1988), Cry-Baby (1990), Serial Mom (1994), en Hairspray (2007).