Ricky Champ

Ricky Champ
Geboorte 1 Julie 1980 (1980-07-01) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ricky Champ (gebore 1 Julie 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World's End (2013) en Mortdecai (2015), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en The Royal Bodyguard (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne