Ricky Schroder

Ricky Schroder
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Bartlett Schroder, Jr.[verwysing benodig]
Geboorte 13 April 1970 (1970-04-13) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ricky Schroder (gebore 13 April 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Champ (1979), The Earthling (1980), en Black Cloud (2004), en in die televisiereeks NYPD Blue (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne